Ons beproef gereeld nuwe aspekte in die musiek industrie, asook verskillende omroepers met verskeie talente wat op hul eie unieke manier vir julle as die luisteraars tonne vermaak en wonderlike musiek te kan bied. Daar is soms ‘n foutjie of 2 wat wel inglip, maar dit is tog wat ‘n persoon mens maak. Swaar weer, aflyn Internet konneksies kan ook ‘n rol speel in van hierdie foutjies, maar ons doen alles in ons vermoë om dit te beperk.
Détails du contact-
Site Internet: www.kokomoradio.co.za
Email: kokomoradio.info@gmail.com
Facebook: kokomoradio.info
Langue: Anglais
Numéro de contact: +27 82 876 0761
Adresse: Genl Cilliers, Polokwane.
Pays: Afrique du Sud
Application: Kokomo Radio App