Vaal Stereo

قراءة المعلومات

Vaal Stereo se bestuur kom oorspronklik van Radio Suid Afrika af. Jacques Coetzee, die stigter van VaalStereo, het verhuis na Deneysville, op die Vaaldam, en as gevolg van aanvraag besluit om Vaal Stereo te stig vir die omliggende gemeenskap.Die voordeel aan Internet radio is dat enige persoon, enige plek in die wêreld kan luister na ons! Dit maak dat gereelde besoekers aan Deneysville, Vaal Marina of selfs Oranjeville ter enige tyd kan inluister en presies weet wat huidiglik, of in die komende weke aangebied gaan word in die omgewing. Die Vaaldam is ‘n groot aantrekkingskrag vir baie besoekers. Dit saai musiek, nuus en geselsprogramme uit vir luisteraars van alle ouderdomme.

Website: vaalstereo.co.za

Email: ceo@vaalstereo.co.za

FaceBook: VaalStereo

Language: English, Afrikaans

Contact Number: +27 79 862 1404

Address: Plot 264, Vanderbijlpark, South Africa.

الأنواع: Hits, Music, أخبار

قمة 10 South Africa Radio Stations
اترك تعليقا
تحميل...

Vaal Stereo | راديو مباشر على الانترنت

توقفت