The Exclusive Radio plaas onafhanklike musiek in die kollig, met genres soos country, hiphop en house van kunstenaars regoor die wêreld. Die stasie se missie is om môre se treffers vandag te speel en opkomende talent ‘n kans te gee om gehoor te word.
